Rousseff in staat van beskuldiging gestel met Rio Spele in volle swang

Met die oë van die wêreld op die Olim­piese Spele in Rio de Janeiro, het senatore in die Brasiliaanse hoofstad Brasilia, dié week met 59 stemme teen 21 teen die geskorste leier, Dilma Rousseff (foto bo) gestem, in ’n 20-uur … Lees verder

Hoe stalinisties is Poetin werklik?

Die eindelose propaganda wat ons van netwerk24 moet verkrop ken blykbaar geen perke nie.

Ek verwys nou na die artikel “‘Demokrasie’ by Russe net Poetin se idees” van Leopold Scholtz.

In hierdie artikel word weer benadruk dat Poetin besig is … Lees verder

Laaste 100 adjunkte moet Rousseff se lot bepaal

Die Brasiliaanse president, Dilma Rousseff, se lot berus op die lojaliteit van die laaste 100 adjunkte in die kongres, wat nog moes stem of sy in ’n staat van beskuldiging geplaas sal word.

In ’n komplekse proses was ondersteuners en … Lees verder

Brasilië hou opmars om president te beskerm

Ondersteuners van die beleërde pres. Dilma Rousseff het Woensdag van oor die hele Brasilië opgemars om te protesteer teen wat hulle as ’n “staatsgreep” beskou wat daarop gemik is om haar tot ’n val te bring.

Die linkse leier kan … Lees verder