Marcos-Aquino stryd woed in die Filippyne

Die Filippynse pres. Benigno Aquino, het kiesers dié week gewaar­sku om ’n einde te maak aan die merkwaardige­ politieke opgang van die familie van die ouddiktator, Ferdinand Marcos, 30 jaar ná ‘n populistiese opstand hom tot ’n val gebring het.… Lees verder

Lüderitz ontstoke oor naamsverandering

“Hulle kan die dorp se naam verander soos hulle wil; ons sal ‘Buchters’ bly,” was die algemene gevoel oor die moontlike naamsverandering wat Lüderitz mag tref.

Wit en swart inwoners wat met Republikein gesels het, is uiters ongelukkig oor die … Lees verder