Karel Combrinck: Linkser val jy af

Ons lewe sedert die Tweede Wêreldoorlog in ‘n wêreld wat geheel en al in ‘n linksliberale rigting beweeg het, of liewer, gedwing is. Die meeste Westerse samelewings is so links dat as hulle net nog ‘n treetjie verder links gee, … Lees verder

Franse swartbewussynskrywer skielik tronk toe weens Joodse druk

‘n Paryse advokaat en vriend van die Franse swartbewussynskrywer, Kémi Séba, beweer dat hy weens “druk van die Joodse gemeenskap” in die tronk gesmyt is en selfs in eensame aanhouding verkeer. Séba is verlede Sondag by ‘n teater in Parys, … Lees verder