Veearts by Modise-saak se lisensie opgeskort

Die veearts wat die DBV gehelp het in die ondersoek na dieremishandeling teen die voorsitter van die Nasionale Raad van Provinsies, Thandi Modise, is daaraan skuldig bevind dat hy die Suid-Afrikaanse Veeartsraad se reëls oortree het.

Die Potchefstroomse veearts, Dr … Lees verder

Diere vrek van honger op Mandela-plaas

Karkasse van beeste wat al weke gelede weens honger en verwaarlosing gevrek het, het inspekteurs van die Nasionale Dierebeskermingsvereniging (NDBV) op Nelson Mandela se plaas naby Qunu in die Oos-Kaap begroet.

Die plaas is reeds van alle natuurlike weiding gestroop … Lees verder

Klagtes van intimidasie, ontvoering, aanranding teen Thandi Modise

Aanklagte van intimidasie, aanranding en ontvoering is ingedien teen twee mense op die plaas van die voorsitter van die Nasionale Raad van Provinsies, Thandi Modise, het RSG berig.

Die uitvoerende direkteur van die Nasionale Dierebeskermingsvereniging, Marcelle Meredith sê die aanklagte … Lees verder

Thandi Modise kla dat sy aan vark verbind word

‘n Klagte is by die Persombudsman teen The Sowetan aanhangig gemaak oor ‘n berig wat die voorsitter van die Nasionale Raad van Provinsies, Thandi Modise, aan haar mishandelde varke verbind.

Haar woordvoerder, Neo Moepi, sê die koerant het haar verklaring … Lees verder

ANC-premier van Noordwes pleeg ‘ergste mishandeling teenoor diere’

Die ergste wreedheid teenoor diere wat hy nog ooit gesien het, sê ‘n lid van die Dierbeskermingsvereniging oor die lot van plaasdiere op die oorgewig ANC-premier van Noordwes se plaas.

Lees verder.

Lees verder