Diepsloot brand alweer, motoriste onder klippe gesteek

Die Johannesburgse Metropolisiepolisie het motoriste gewaarsku om die omgewing naby die Diepsloot-lokasie te vermy aangesien oproeriges vanoggend brande gestig, asook motoriste onder die klippe gesteek het. Verkeer op die N14-deurpad en die R511, asook Summitweg is daardeur ontwrig.

‘n Verklaring … Lees verder

Taxi-staking lei tot geweld in Diepsloot

Honderde pendelaars is in Diepsloot, noord van Johannesburg, gestrand gelaat weens ‘n taxi-staking in die gebied.

Die polisie patrolleer tans die lokasie na berigte van geweld.

Die stasiebevelvoerder van die Diepsloot Polisiestasie, Kwena Moitshela, sê die situasie is steeds gespanne.… Lees verder

Polisielid doodgeskiet na oproer

Die polisie is steeds opsoek na vier swart verdagtes, nadat ‘n polisiebeampte in Diepsloot (foto hierbo), noord van Johannesburg doodgeskiet is.

Die gebied het Maandag onder oproer deurgeloop wat tot openbare geweld gelei het.

Die Gautengse polisiewoordvoerder, Lungelo Dlamini sê … Lees verder

Polisie skiet op Diepslootgrondbesetters

Die Gautengse polisie moes ‘n tierend swart skare met rubberkoeëls verwilder nadat hulle probeer het om ‘n stuk grond tussen Pretoria en Johannesburg te beset.

A.o. Daniel Mavimbela, polisiewoordvoerder, het gesê ‘n groep van nagenoeg 100 mense het vroeër op … Lees verder

‘Rotgevrete baba’ was glo moetiemoord

mutilottoDie sewe maande oue baba wat na bewering in Diepsloot deur rotte opgevreet is, was nie ‘n slagoffer van ‘n knaagdierplaag of verwaarlosing nie, maar heksery.

PRAAG het van die bure van die ouerpaar verneem dat die baba nie dood … Lees verder

Ma van rotgevrete babalyk vas

shackDie ma van die sewe maande oue baba, wat dood gevind is in ‘n plakkershut in Diepsloot, en haar kêrel is in hegtenis geneem, het die Gautengse polisie Donderdag gesê.

“Die ma is Dinsdagaand in ‘n kroeg in Randburg vasgetrek … Lees verder

Rotte vreet baba in Diepsloot

rat‘n Saak van moord word ondersoek nadat ’n sewe maande ou baba se verminkte liggaam in Diepsloot gevind is.

Inwoners het die babalyk Sondag alleen in ’n plakkershut gekry, het die Gautengse polisie Maandag gesê.

“Die polisie het met hul … Lees verder

Australië of Orania?

roodt_dan_wiki

deur Dan Roodt

[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Hou van Dan Roodt se Facebookblad

Blykbaar is daar ‘n beroep soos “toekomskundige”. Vandat ek as kind wetenskapfiksieverhale – onder meer Jan Rabie se Die groen planeet – gelees het, is ek … Lees verder

Vier vermeende Diepsloot-kinderverkragters en moordenaars los

DiepslootAanklagte teen vier van die vyf mans wat van die ontvoering, verkragting en moord op twee kleuters in Diepsloot aangekla is, is Vrydag in  Pretoria se landdroshof teruggetrek.

Die staatsaanklaer, Matric Lupondo, sê daar is bewyse dat die mans nie Lees verder

Derde babalyk in Diepsloot gevind

Diepsloot‘n Babalyk, die derde een binne ‘n week, is Saterdag in Diepsloot in die noorde van Johannesburg gekry. Die lyk was in plastiek toegedraai.

Lt.kol. Lungelo Dlamini, Gautengse polisiewoordvoerder, sê die baba was vermoedelik tussen twee en drie maande oud.… Lees verder

Vyfde swart verdagte vas vir verkragting, moord van Diepsloot-kleuters

diepsloot3‘n Vyfde swart verdagte is in hegtenis geneem in verband met die verkragting en moord op twee kleuters in Diepsloot, noordwes van Johannesburg.

Die polisie glo hy is die hoofverdagte en R100 000 is vroeër uitgeloof vir enige inligting oor … Lees verder

Diepsloot ‘stil’ ná ontdekking van twee vermoorde kleuters

mesmoordDiepsloot ten noorde van Johannesburg was stil oornag nadat inwoners betoog het oor die moord op twee kleuters wie se lyke gister in ‘n toilet ontdek is, het die polisie Woensdag gesê.

“Daar is tot dusver geen insidente sedert laas … Lees verder

Staking se gevolge in Diepsloot

DiepslootTwee kinders drentel buite ‘n slaghuis in Diepsloot, ‘n swart woonbuurt noord van Johannesburg, in die hoop dat genoeg vreemdelinge vir hulle munte sal gee sodat hulle aandete kan koop – skyfies en brood.

Percy en Precious is soos die … Lees verder