MTN sê staking raak net Limpopo, Mpumalanga

Die selfoonmaatskappy, MTN, sê nie alle dienssentrums in Suid-Afrika word deur die staking by die maatskappy geraak nie, het RSG berig.

Van die dienssentrums in Limpopo en Mpumalanga was buite werking weens die staking deur werkers van die kommunisiekasiewerkersvakbond, CWU.… Lees verder

Vals berigte oor MTN se sluiting in Nigerië

Berigte in News24 dat die selfoondiensverskaffer MTN agv xenofobiese geweld in Suid-Afrika hul kantore in Nigerië moes sluit, is glo vals.

MTN het berigte ontken dat sy kantoor in Abuja geraak is. “Dit veroorsaak groot skade aan ons reputasie,” het … Lees verder