Plakkers val brandweer aan wat hul brandende kliniek wil red

Die Kaapstadse brandweer moes pogings laat vaar om ‘n brand in ‘n gemeenskapskliniek in die Joe Slovo-plakkerskamp in Milnerton te blus nadat oproeriges hulle met klippe bestook het.

Dit is natuurlik heel gepas dat die verskroeide plakkerskamp waar inwoners hul … Lees verder

Suide van Johanneburg, Brits, Kaapstad gebuk onder onluste

Geweld oor gebrekkige dienslewering en behuising het weer opgevlam in Ennerdale in die suide van Johannesburg. Volgens berigte word voertuie met klippe bestook.

Gewelddadige oproer kom sedert verlede week in Eldoradopark, Freedom Park, Kliptown, Lenasia, Ennerdale en Finetown voor. Verskeie … Lees verder

SMS lei tot grootskaalse onrus suid van Johannesburg

Geweld het uitgebreek tydens ‘n diensleweringbetoging in Eldoradopark, suid van Johannesburg. Byna al die toegangsweë is gesluit.

Motoriste is gevra om die N12 en die Goue Hoofweg te vermy uit vrees dat hulle veiligheid nie gewaarborg kan word nie. Volgens … Lees verder

Skokgranate en rubberkoeëls teen amokmakers noord van Johannesburg

Betogers het die R-55 by Summit-rylaan in die Olivenhoutbosch omgewing, noord van Johannesburg met klippe en brandende bande versper.

Die inwoners het bande gebrand en verskeie paaie versper. Gistermiddag is winkels geplunder.

Die inwoners is ontevrede oor gebrekkige dienslewering, misdaad … Lees verder

Polisie monitor steeds situasie in Langa

Die polisie het die situasie in Langa op die Kaapse Vlakte deur die nag gemonitor.

Dit volg na gewelddadige betogings in die gebied waarin die poskantoor aan die brand gesteek en winkels geplunder is.

Die polisie het 40 mense op … Lees verder

Toestroming na Kimberley skep sanitasie-kopseer

Meer as 1600 huishoudings in ‘n hele paar plakkerskampe in Galeshewe, Kimberley gebruik die emmer-stelsel.

Dit is volgens ‘n antwoord op ‘n geskrewe vraag in parlement. Water and Sanitatasie Minister Nomvula Mokonyane sê plakkers in Ramona-, Santa Centre- en Lerato … Lees verder

Gemeenskapsprotes lei tot geweld sê nuwe verslag

Die Suid-Afrikaanse navorsingsleerstoel vir Maatskaplike Verandering by die Universiteit van Johannesburg het ‘n verslag bekendgestel oor betogings in Suid-Afrika.

Die verslag is saamgestel mbv voorvalle wat deur die polisie aangeteken is. Dit sluit betogings in wat vreedsaam sowel as met … Lees verder

Kaapstad bestry rassisme, nie geweld nie

Kaapstad bestry liewer rassisme, nie geweld en die vernietiging van infrastruktuur nie.

Wes-Kaapse Verkeersowerhede sê die N7 by Du Noon naby Milnerton is weer oopgestel na nog ‘n nag van gewelddadige protesoptrede.

Protesgangers het voertuie met klippe bestook en buitebande … Lees verder

Stuur Kubaanse ingenieurs terug sê Saisi

Suid-Afrikaanse ingenieurs het vroeër gevra dat Kubaanse ingenieurs wat deur die ANC ingebring is om glo dienslewering in die Vrystaat te help verbeter, terug huis toe gestuur moet word.

Die Suid-Afrikaanse Instituut vir Siviele Ingenieurswese (Saisi) het sy afgryse en … Lees verder

Vier vas na skool, kliniek afbrand

Vier swartes verskyn na verwagting vandag in die hof nadat drie skole en ‘n kliniek in Atamelang naby Delareyville Woensdagoggend deur oproeriges aan die brand gesteek is.

Noordwes-polisiewoordvoerder Paul Ramaloko sê altesaam tien klaskamers by die drie skole, Ramokonyane Middle … Lees verder

Oproer in Noordwes, Kaapstad oor dienste

In oproer by Kopela buite Delareyville in Noordwes het drie skole en ‘n kliniek aan die brand gesteek omdat lokasiebewoners nie water en elektrisiteit ontvang nie.

Intussen is die N18 tussen Stella en Mahikeng Noordwes ook versper. Dit het daartoe … Lees verder

Polisie moet oproeriges in Klerksdorp vasvat

Die polisie in Klerksdorp moes bontstaan om ongeveer 20 oproeriges, wat na bewering EFF-lede is, van ‘n kantoor by die plaaslike munisipaliteit te verwyder.

Noordwes se polisiewoordvoerder, Pelonomi Makau, sê hulle wou die kantore binnedring uit protes teen swak dienslewering … Lees verder