SAIR probeer wit moorde toesmeer

killboerDie Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge sê 81% van alle moorde wat in Suid-Afrika plaasvind, is in swart huishoudings.

Dié syfer wat kwansuis ras met moord verbind, is erg vreemd aangesien sulke inligting juis nie deur die SAPD verskaf word nie.… Lees verder