Die rassisme in die diskoers oor rassisme

Daar is min onderwerpe in die huidige, openbare diskoers wat sulke heftige emosies ontlok as rassisme. Rassisme word deur verskillende mense op verskillende maniere omskryf, maar ek dink die basiese idee is dat dit immoreel is om teen iemand te … Lees verder