Die polisie het Suid-Afrika se grootste kinderpornografienetwerk glo oopgevlek na die arrestasie van die ses mense. Die netwerk het skakels na Kanada, die Verenigde Koninkryk, die VSA, Wes-Europa en Australasië.
‘n Skoolhoof (wat ook ‘n bekroonde skrywer is), twee … Lees verder