Die onvoltooide skildery

Voor hom was ʼn prima-graad stuk Afrikanervleis, en baie daarvan – 6 voet 10 duim in Amerikaanse mates en 250 vetlose pond. En wat maak al hierdie Boersheid in sy, Gaylen Hansen se, kunsfakulteit by Washington-staatuniversiteit in die jaar 1968?… Lees verder