Kiëf probeer Minsk-vrede ondermyn

Regeringsbronne in Kiëf het bekend gemaak dat ’n soldaat in die konflikgeteisterde ooste van die Oekraïne doodgeskiet is.

Dit is glo die eerste sterfgeval onder regeringsmagte in ’n maand.

Dié nuus kom pas nadat president Hollande van Frankryk verklaar het … Lees verder

G7 val uitmekaar nadat Obama Rusland met oorlog dreig

opoleWêreldleiers van die G7 wat president Wladimir Poetin van Rusland uitsluit, het Woensdagaand in Brussel vergader te midde van aanduidings dat die sogenaamde Westerse koalisie besig is om uitmekaar te val.

Die G8 wat oorspronklik Rusland ingesluit het, sou voorheen … Lees verder

Korporatiewe aanslag op die VN

UN-GENERAL ASSEMBLY-SYRIA-SECURITY COUNCILResolusie 68/262 wat onlangs deur die VN se Algemene Vergadering voorgehou is om nie enige verandering in die status van die voormalige Oekraïense outonome Republiek van die Krim te erken nie, het 100 ja-stemme gekry.

Met die eerste oogopslag lyk … Lees verder

Duisende ruk op in ooste van Oekraïne teen besetters

donetskDuisende mense met Russiese vlae het Sondag die strate ingevaar in die die ooste van die Oekraïne teen die vreemde besetting van die land.

Dit die vermoede versterk dat die selfaangestelde owerhede – wat in wese eintlik twee oligarge is … Lees verder

‘Roei 8 miljoen Russe met kernwapens uit’

Julia Tiemoesjenkoe
Julia Tiemoesjenkoe wil Russe met kernwapens uitroei

Nadat die oproep tussen die Amerikaanse assistent-sekretaris van buitelandse aangeleenthede, Victoria Nuland en die Amerikaanse gesant na die Oekraïne, Geoffrey Pyatt, uitgelek het waarin Nuland sê “F*k die EU”, is ‘n nuwe opspraakwekkende … Lees verder

Krimvolkstaat: onwettig maar legitiem…

wingard_johanndeur Johann Wingard

Hierdie week het ons weer gesien hoe die internasionale reg of volkereg deur lande geplooi word om hul eie geopolitieke belange te dien.

Ons het ook waargeneem hoe vinnig Oos-Europa se grense verander het.

Die Krimvolkstaat het … Lees verder

Krim: meer as 95 persent stem vir aansluiting by Rusland

Mense gehul in Russiese vlae vier fees op die Lenin-plein in Sevastopol
Mense gehul in Russiese vlae vier fees op die Lenin-plein in Sevastopol

Meer as 95 persent van kiesers in die Krim-referendum het “ja” gestem vir die outonome republiek om by Rusland aan te sluit terwyl minder as 4 persent wil … Lees verder

Deus ex machina vir Afrikanerselfbeskikking vanuit die Krim

roodt_dan_wikideur Dan Roodt

[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Hou van Dan Roodt se Facebookblad

Vandag word daar deur die inwoners van die Krim in ‘n referendum oor selfbeskikking gestem. Daarmee is die twee miljoen inwoners van die Krim besig om … Lees verder

Die Krim kies Rusland

Die leier van Svoboda Party
Sieg Heil! Die leier van Svoboda Party is deel van Washington se marionetregering in die Oekraïne

Die Krim het Donderdag oorweldigend ten gunste van aansluiting by Rusland gekies, nadat die parlement in dié Russiese deel van die Oekraïne gestem het.… Lees verder

Rusland ingegrawe in die Krim

demockeryRusland het nie gereageer op die gebeure in die Oekraïene tydens die Olimpiese Spele in Sochi nie. Soos verwag is, het die magswisseling in Kiëf plaasgevind by die afsluiting van die Spele.

Westerlinge, grootliks oningelig vanweë hul mediamonopolieë, het die … Lees verder