Grondwethofuitspraak oor polisiëringskommissie verwag

zillenkandlaDie Wes-Kaapse Premier Helen Zille gaan nie die kommissie wat in Augustus jaar aangestel is om ondersoek in te stel na beweerde ondoeltreffendeheid van die polisie in die Kaapse Vlakte,  se geldigheid verdedig nie.

Die Kommissie van ondersoek na die … Lees verder

Die groot Noordwes-transformasieskandaal

Luidens berigte in die media is die opposisiepartye in die Noordwes-provinsie se provinsiale wetgewer ontsteld oor die Departement van Landbou aldaar. Die Departement van Landbou in die Noordwes-provinsiale regering is naamlik gans en al wanfunksioneel. Verskeie lede van die departement Lees verder