Die gevolge van Piekolie, Deel IV

Image

In die finale deel van my aflewering wil ek die sosiale gevolge van Piekolie ontleed. Dit is die mees kontroversiele deel van die beskrywing, fundamenteel omdat dit ʼn oefening in voorspellings oor die toekoms is. Daar is baie filosofiese probleme

Lees verder