Sedert 1994 het Suid-Afrika meer openbare vakansiedae as ooit tevore; ook meer as die meeste (beskaafde) lande. Ons politieke “bevryding” het gesorg dat ons op meer dae van werk bevry is. Die meeste mense gebruik nie hulle vrye tyd konstruktief … Lees verder
Etiket: Die Burger
Dan Roodt: Engels is die antitese van Afrikanerskap, repliek aan Jeanelle Greyling
Geagte Jeanelle Greyling,
Toevallig vang my oog die enigsins uitlokkende opskrif van u rubriek in Beeld, “Engels ook nodig vir Afrikanerskap”. Dis die tipe sin wat teen my hele wese indruis, wat ‘n bespotting van ons hele geskiedenis maak.… Lees verder
Leon Lemmer: Naspers: Perspektief op 100 jaar (Deel 2)
My bespreking van die boek, ‘n Konstante Revolusie: Naspers, Media24 en Oorgange (2015), met Lizette Rabe as die samesteller, word hier voortgesit.
Khulu Sibiya
Khulu Sibiya, ‘n oudredakteur van City Press, beweer dat sedert die Naspers-oorname in 1984 “the political … Lees verder
Richard Pithouse oor rassisme
Onlangs het daar ‘n nogal eienaardige forumartikel, onder die opskrif “Rassisme het nog vele dekmantels,” in Die Burger (4 deser, p 11) verskyn. Dit het geen reaksie in die gedrukte uitgawe ontlok nie. Die rede hiervoor kan moontlik die pretensie … Lees verder
Henry Jeffreys en Nico Koopman: twee van Die Burger se rubriekskrywers
Die Burger (6 deser, p 11) het pas aangekondig dat “vyf ervare rubriekskrywers” hulle buiging in dié koerant gaan maak, naamlik:
- Max du Preez, van Vrye Weekblad-faam, wat glo geen bekendstelling nodig het nie;
- Allister Sparks, oud-redakteur van die Rand
Uitlatings oor Dookoom se Larney-liedjie herbesoek
Oor Herman Wasserman se artikel oor die Larney-liedjie van Dookoom het ek geskryf: “Dit is myns insiens een van die onbetaamlikste stukkies joernalistiek wat ooit in Die Burger gepubliseer is” (Praag 26 Oktober). Ek vind Wasserman se teks, … Lees verder
Herman Wasserman oor die Larney-liedjie van Dookoom
‘n Mens kon dink dat Die Burger se anti-blanke gesindheid teen hierdie tyd ‘n versadigingspunt bereik het. Pleks daarvan het hierdie koerant hom egter die afgelope tyd op sy ingeslane weg oortref. Na die dood van Johannes Grosskopf, ‘n oud-Naspersjoernalis … Lees verder
Beeld, Burger en Volksblad nie meer op internet
Media24 het besluit om van vandag af nie meer sy drie dagblaaie Beeld, Die Burger en Die Volksblad aanlyn beskikbaar te stel nie. Slegs ‘n gekonsolideerde webwerf, Netwerk24, sal voortaan aanlyn gelees kan word. Ook die Sondagkoerant Rapport word daardeur … Lees verder
Ondertekende bladmusiek van Die Stem haal R17 000
deur Marthinus van Bart
Bladmusiek van Die Stem van Suid-Afrika wat Die Burger Boekhandel uitgegee het en wat op 13 Desember 1935 deur ds. M.L. de Villiers, die komponis, onderteken is, is Donderdag 28 Augustus in Sandton vir R17 000 … Lees verder
Nog nabetragting oor Russel Botman
Ter huldiging van Russel Botman is ‘n byeenkoms vir die universiteitsgemeenskap (2 deser) en een vir die publiek (5 deser) op die kampus gehou. Vir diegene wat met vakansie weg was, is daar ‘n verdere byeenkoms op 22 deser op … Lees verder
Help ons om praag op te gradeer!
Beste praag-leser,
Vanoggend het die webblad nie minder as drie keer nie onbeskikbaar geraak. Die eerste twee kere rondom vyfuur vanoggend was daar geheueprobleme en die derde keer het ‘n lêer in die databasis korrup geraak, moontlik weens oorverhitting.
Gelukkig … Lees verder
Michael le Cordeur en rasgegronde sportkwotas
Michael le Cordeur is reeds aan Praag-lesers as opvoedkundige en kenner van Afrikaans bekend. Opvoedkunde is sy doseeropdrag aan die Universiteit Stellenbosch (US) en as taalkundige het hy in so ‘n mate uitgemunt dat hy die voorsitter van die Afrikaanse … Lees verder
Nabetragting oor Russel Botman
Die dood is die groot gelykmaker. Omdat ons dan nie meer is nie, is ons uiteindelik almal gelyk. In die dood is almal met dieselfde mate van onvermoë geslaan; dus absolute inklusiwiteit. Alle lewende dinge gaan vroeër of later dood; … Lees verder
Die dood is die groot gelykmaker. Omdat ons dan nie meer is nie, is ons uiteindelik almal gelyk. In die dood is almal met dieselfde mate van onvermoë geslaan; dus absolute inklusiwiteit. Alle lewende dinge gaan vroeër of later dood; … Lees verder
Die Burger: Anti-Afrikaner, anti-Afrikaans, anti-Boeremusiek
Uit ‘n enkele berig in Die Burger (2 deser, p 6) kan afgelei word dat hierdie koerant deesdae anti-Afrikaner, anti-Afrikaans en anti-Boeremusiek is. Die versugting is klaarblyklik dat ons almal in ‘n groter Suid-Afrikaansheid opgeneem moet word.… Lees verder