Rudd sê Australië gaan vasbyt in Afghanistan

Die Australiese eerste minister, Kevin Rudd, het gister belowe dat Australië in Afghanistan sal aanbly “oor die lang termyn,” maar het nie bykomende soldate aangebied om ‘n verwagte Amerikaanse vermeerdering aan te vul nie.

Rudd het in Washington vergader met … Lees verder