Polisie waarsku motoriste om R55 te vermy

oproerDie Tshwane metropolisie het motoriste gewaarsku teen gewelddadige oproer wes van Pretoria.

Dit is nie bekend waaroor die protesoptrede gaan nie.

Die metropolisie het motoriste afgeraai om die R55 tussen Pretoria-wes en Sandton te gebruik en gewaarsku om alternatiewe roetes … Lees verder

Die aanslag op Pretoria

Hoewel misdaad reeds sedert 1994 ‘n probleem in SA geword het, blyk dit dat anti-blanke propaganda deur die regime se uitsaaikorporasie (SABC) veral oor die afgelope jaar tot ‘n dramatiese toename in haatmisdaad teen blankes lei. Wat veral kommerwekkend is, … Lees verder