Watermonsters by Bloemhof toon nalatige rioolbesmetting

Uitslae van toetse op watermonsters wat by Bloemhof in Noordwes ingesamel is, toon dat die munisipaliteit nalatig was toe drinkwater met riool besmet is.

Die burgerregte-groep AfriForum het die toetse aangevra nadat drie babas dood is weens die vuil water.… Lees verder