Sindikaat glo agter Bloemfonteinse rooftogte

Die polisie in Bloemfontein sluit nie die moontlikheid uit dat ‘n sindikaat betrokke kan wees by ‘n vlaag rooftogte wat vandeesweek by verskeie plaaslike besighede plaasgevind het nie.

Polisiewoordvoerder, Wendy Nkabi, sê drie besighede is Maandag enkele ure ná mekaar … Lees verder

Britte tjoepstil terwyl hul maaksel Mugabe Zim verder onderploeg

Die Zimbabwiese president Robert Mugabe het wit sanksies die skuld gegee vir die huidige tekorte in sy land, terwyl Brittanje hul maaksel botweg ignoreer.

Die tekort aan geld om staatsamptenare se salarisse te betaal is weens wit lande se onwilligheid … Lees verder

VN-amptenaar saai paniek oor ‘volksmoord’ in SAR

‘n Senior VN-amptenaar is besig om paniek te saai oor ‘n “volksmoord” in SAR.

John Ging waarsku dat die risiko van ‘n volksmoord in die mineraalryke Sentraal Afrikaanse Republiek hoog is nadat 8 mense dood is.

Dié toestand is glo … Lees verder

‘Zim-weermag moet hulpbronne beskerm’ – Mugabe

President Mugabe het vandag sy weermag gemaan om Zimbabwe se natuurlike hulpbronne te beskerm, terwyl verkope van sogenaamde “bloeddiamante” deur Zimbabwiese soldate ondersoek word.

“My boodskap aan u vandag is om lojaal te bly teenoor u land en om sy … Lees verder

Zim-leiers maak geld uit ‘bloeddiamante’

Zimbabwe se politieke en militêre elite gebruik geweld en hul bande met maatskappye om die land se diamantskat te ontgin, sê ‘n nuwe verslag wat vandag deur die aksiegroep Global Witness in Londen uitgereik is.

Die groep kritiseer ook die … Lees verder

Rusland wil bande met Afrika herstel

Russiese president Dmitry Medwedef is hierdie week op 'n besoek aan vier Afrikalande om bande met Rusland se ou invloedsfeer te herstel.

Nadat hy Dinsdag in Egipte aankom, sal Medwedef ook Nigerië, Namibië en Angola besoek vanaf Woensdag tot Vrydag

Lees verder