Leon Lemmer: Jaap Steyn se ‘Afrikanerjoernaal’

Teen die einde van verlede jaar het daar ‘n uitsonderlike publikasie verskyn, JC Steyn se Afrikanerjoernaal: ‘n Vervolgverhaal in 365 episodes (Pretoria: FAK, 2016, 414p, R297). Die boek is, soos in die geval van Steyn se vorige werk, Ons gaan Lees verder

Brief: Trump-oorwinning soos dié van DF Malan

Hierdie is die eerste artikel in ‘n reeks wat ek gedurende die loop van die volgende paar weke oor die Trump-fenomeen gaan skryf.

Ons het eergister ‘n nuwe wêreld om ons sien ontvou. Ek sê om ons, want in Suid-Afrika … Lees verder

Karel Combrinck: Beeld voer ‘debat’

«Beeld begin vandag met ‘n reeks gesprekke oor die toekoms van die Afrikaanse gemeenskap.»

Die Beeldkoerant beoog skynbaar ‘n langtermyndebat rondom die toekoms van «die Afrikanergemeenskap». ‘n Poging om dalende sirkulasiesyfers ‘n bietjie op te stoot ? In gister (3 … Lees verder

Dan Roodt: Afrikaans word 90 in ‘n krisisjaar


Dit is lekker om vandag Afrikaans se negentigste verjaardag as amptelike taal te vier. Dit sou egter ‘n fout wees om te dink ons kan op ons louere rus, want die jaar 2015 gaan in die annale … Lees verder

Die ontaarding van die Universiteit Stellenbosch

In sy boek, Maties en Afrikaans (Pretoria: Protea Boekhuis, 2013), vertel Pieter Kapp hoe die Engelse Victoria College die Afrikaanse Universiteit Stellenbosch (US) geword het. Oor die tyd voordat die US in 1918 sy beslag gekry het, skryf Kapp: “Dit … Lees verder

Dawie Louw se roman, eMajuba

Helen Schöer het D(awie) Louw se roman, eMajuba (Tygervallei: Naledi, 2014, 397p, R179) geresenseer (Die Burger, By, 31 Januarie, p 8). Heel aan die begin verwys Schöer na die volgende opmerking van Louw: “Die pas waarteen die Afrikaner verengels, is … Lees verder

Resep vir Afrikanerherlewing

In ‘n Afrikanerherlewing speel innerlike of geestelike/nie-tasbare sake sekerlik die deurslaggewende rol, bv bewustheid van ons geskiedenis, kultuur en identiteit; die durf of wil tot handhawing; om op te staan en nie vertrap of verswelg te word nie. In hierdie … Lees verder

Nuwe boek oor DF Malan belig eietydse Afrikanerprobleme

deur Christo Landman

Lindie Koorts het pas ‘n indrukwekkende boek van 492 bladsye oor die lewe en denke van dr. D F Malan, in lewe eerste minister van die Unie van SA van 1948 tot 1953, geskryf. Daar is gebruik … Lees verder

Misdade teen die beskawing

Die Armeense kunsmuseum in die hoofstad, Jerewan
Die Armeense kunsmuseum in die hoofstad, Jerewan

deur Leon Lemmer

Ons lewe in ‘n tyd waarin ons wys gemaak word dat alle mense gelyk en selfs wesenlik eenders is; of só behoort te wees. Dit dien as die grondslag van … Lees verder

Boerejode in die ABO

Die gemiddelde man op straat is waarskynlik nie bewus daarvan dat meer as 300 Jode aan Boerekant in die Anglo-Boereoorlog vir die vryheid van die Boererepublieke (Transvaal en die Vrystaat) geveg het nie. In hierdie verband het David Saks, navorser … Lees verder