KM Breakey, ‘n Kanadees, het ‘n kwarteeu lank as rekenaarprogrammeerder gewerk voordat hy in 2016 voltyds begin skryf het. Hy het vyf romans gepubliseer, waaronder: Never, never and never again (2018, 563p; Amazon Kindle $5,74). Die titel is ontleen aan … Lees verder
Sleutelwoord: Desmond Tutu
Leon Lemmer: Katie Hopkins, ‘n regse wildewragtig
Katie Hopkins (gebore in 1975) is ‘n omstrede Britse mediapersoonlikheid wat vanweë haar uitlatings oor die radio en televisie, asook in haar rubrieke in koerante, in talle dispute en hofsake betrokke geraak het. Myns insiens is sy in sommige opsigte … Lees verder
Krieketreus groet, Tutu weer in hospitaal
Clive Rice, oudkrieketkaptein van Suid-Afrika en Transvaal is Dinsdag oorlede.
Die 66-jarige Rice is in Maart in Indië geopereer om ‘n gewas in sy brein te verwyder. ‘n Neurochirurg in Suid-Afrika het hom egter met sy terugkeer ingelig dat daar … Lees verder
Mandela-groep toegang tot Gasa geweier
Die Russiese president Wladimir Poetin het Woensdag met lede van ‘n groep wat hulself die “Ouderlinge” noem, ontmoet nadat hulle toegang tot Gasa geweier is.
Voormalige staatshoofde en leiers van die belangrikste internasionale organisasies was in Moskou om die Oekraïne … Lees verder
Rooftogte by winkelsentrums styg 142% en polisie is ‘verlore’
Korrupsie, wanadministrasie en ‘n gebrek aan inligting kortwiek die stryd teen misdaad, het sprekers gister by ‘n konferensie oor misdaadvoorkoming gesê. Die hoof van die spesiale ondersoekeenheid, adv. Vas Soni, het sover gegaan soos om te vereis dat alle bates … Lees verder
Tutu sê rugby is te wit
Anglikaanse aartsbiskop Desmond Tutu, buikspreker van Brittanje, sê Suid-Afrika verdien ‘n Springbokspan wat sy reënboognasie verteenwoordig.
“Nou, byna 20 jaar later, betreur ek die skilpad-tempo waarteen transformasie op die hoogste vlak gedoen word,” het hy gesê in ‘n brief aan … Lees verder
Die akademiese skollie Pierre de Vos
Hou van Dan Roodt se Facebookblad
Daar is seker min mense wat so goed vir die Afrikaanse term “suurstofdief” kwalifiseer soos die pseudo-regsgeleerde Pierre de Vos van die Universiteit van Kaapstad. … Lees verder
Tutu wou Afrikaans hoor by Mandela-roudiens en begrafnis
Emeritus-aartsbiskop Desmond Tutu het in ’n verklaring sy spyt uitgespreek oor ’n gebrek aan inklusiwiteit by Mandela se begrafnis.
Volgens Tutu was daar ‘n “skreiende uitsluiting was dié van die Afrikaner-gemeenskap.
Hy het Afrikaners en, in die besonder die NG … Lees verder
Tutu: Gebrek aan vergoeding deur WVK, ernstige fout
Onvermoë van die Waarheid-en-Versoeningskommissie om reparasie aan die slagoffers van apartheid te verseker, is een van die liggaam se mees “ernstige” foute, sê Desmond Tutu.
By ‘n seremonie wat deur die Instituut vir Geregtigheid en Versoening gehou is dié week, … Lees verder
Tutu waarsku oor ‘aanslag op demokrasie’
Emeritus aartsbiskop Desmond Tutu het saam met ‘n aantal linkse Suid-Afrikaners inderhaas ‘n verklaring uitgereik waarin gewaarsku word oor die talle protesoptredes in die Wes-Kaap.
Hulle sê dat dit bydra tot ‘n groter-wordende aanslag teen die demokrasie, het RSG berig.… Lees verder
Leon Wessels se ‘onderhandelde revolusie’
deur Leon Lemmer
In Vereeniging: Die Onvoltooide Vrede (Kaapstad: Umuzi, 2010, 367p) skryf Leon Wessels (gebore in 1946) oor sy lewensloop en sy siening van die plaaslike politiek. Die boektitel verwys na die Vrede van Vereeniging wat na die Anglo-Boereoorlog … Lees verder
Russel Botman op die Rooiplein
deur Leon Lemmer
Aan die Universiteit Stellenbosch (US) word die ANC se vakansiedae, soos die herdenking van Sharpeville, die Soweto-opstand en die paswetoptog deur hardegat vroue, deesdae graag gedenk. Gebeure sonder sodanige “vryheidsdimensie”, soos Beskawingsdag (6 April) en Afrikaansdag (14 … Lees verder
Simpatie vir Spaanse treinslagoffers maar nie vir vermoorde boere
[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]
Hou van Roodt se Facebook-blad
Vandeesweek het daar ‘n treinramp in Spanje plaasgevind waarin 80 mense omgekom het, een en almal blanke Spanjaarde. Nietemin het “president Jacob Zuma sy meegevoel… met … Lees verder
Naspers, universiteite en Afrikaans
deur Leon Lemmer
Twee berigte oor nuwe universiteite het onlangs in Die Burger verskyn. Op 16 deser is berig dat die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) sy akademie in die Paarl met ingang 2014 in ‘n universiteit gaan omskep. Grade van baccalaureus … Lees verder