Klein teenoor groot denke

Gedurende die 70’ger jare het mediese studente se sosiologiese onderbou die boek “Society Today” (wat nie meer beskikbaar is vandag nie),  ingesluit waarin die konsep van “Local vs International” beskryf is. Alhoewel die konteks meer rondom nie-kreatiewe teenoor kreatiewe denke … Lees verder

Onsekerheid oor stemmery

Jacques Derrida
Jacques Derrida

Deur Johann Theron.

Dit is duidelik uit algemene kommentaar dat heelwat mense onseker is oor wie om voor te stem. Aangesien ons almal nou in die tradisionele tyd is van blootstelling aan die mooi gesiggies van elke politieke … Lees verder