Renosterslagting duur voort

renosterhoringRenosterstropery in die Krugerwildtuin duur voort ondanks lug-en voetpatrollies, meer veldwagters en die ontplooiing van soldate in die gebiede.

Die departement van Omgewingsake het bekendgemaak dat 277 renosters reeds vanjaar gestroop is.

Teen dieselfde tyd verlede jaar, is 203 renosters … Lees verder

Suid-Afrikaanse ekspedisielid dood

gougheiland‘n Suid-Afrikaanse ekspedisielid van ‘n span na Gough-eiland in die Suid-Atlantiese Oseaan, is oorlede.

Johannes Adriaan Hoffman, is Dinsdagoggend tydens sy tweede ekspedisie dood.

Zolile Nqayi, ‘n woordvoerder van die departement van omgewingsake het gesê die oorsaak van sy dood … Lees verder