Vrae rondom Vrede-suiwelprojek raak al meer

Vrae rondom die multi-miljoen rand omstrede Vrede-suiwelprojek van die Vrystaatse provinsiale regering raak al meer.

Dit volg nadat die Vrystaatse ontwikkelingskorporasie (VOK) – wat die projek bestuur – gesê het, dat hulle as deel van hulle jeugontwikkelingsprogram jongmense as begunstigdes … Lees verder

Swartvlek-kwessie oor SA sitrus na WHO

Die krisis wat die EU oor swartvlek by SA se sitrus veroorsaak het, is op hoë vlak met die WHO opgeneem.

Sitrusboere het die stap van die Departement van Handel en Nywerheid verwelkom om die swartvlekkwessie na die Wêreldhandelsorganisasie (WHO) … Lees verder

Rooivleisuitvoerverbod opgehef

rooivleis‘n Uitvoerverbod van drie jaar op Suid-Afrikaanse rooivleis is opgehef en die land is weer as “siektevrye-sone” gelys.

Die welkome stap kom nadat die rooivleisbedryf het ‘n geskatte R4 miljard per jaar verloor het sedert die verbod in werking getree … Lees verder