Oscar vandag gevonnis

Die vonnisoplegging van die paralimpiese atleet, Oscar Pistorius, sal Dinsdag in Pretoria geskied.

Na ‘n verhoor van sewe maande in die Noord-Gautengse Hooggeregshof sal die gestremde atleet uiteindelik sy straf is vir die dood van Reeva Steenkamp kry.

Regter Thokozile … Lees verder

Korrektiewe dienste sloer oor voorvadergeeste by Derby-Lewis-aansoek

‘n “Onvolledige” voorlegging om mediese parool, is klaarblyklik die rede waarom Clive Derby-Lewis se aansoek sloer.

Derby-Lewis het op 2 Mei aansoek om mediese parool gedoen.

Die departement van korrektiewe dienste het as rede aangevoer dat die dokumentasie nie “korrek” … Lees verder

Waterkloof-twee terug in aanhouding

korrupsieDie Waterkloof-twee, deel van vier seuns wat waarskynlik in die eerste plek tronkstraf vir ‘n moord wat hulle nie gepleeg het nie moes uitdien net omrede hulle wit is, staar nuwe strafregtelike klagte in die gesig en is terug … Lees verder

Twee van die Waterkloof-vier weer aangehou

Die departement van Korrektiewe Dienste sê volgens die Wet op Korrektiewe Dienste kan gevangenes wat uit is op parool weer in hegtenis geneem word en vir tot 72 uur aangehou word, hangende ‘n ondersoek.

Twee lede van die Waterkloof-vier is … Lees verder

Waterkloof Vier uit op parool

Die sogenaamde Waterkloof Vier sal vandag op parool vrygelaat word nadat die departement van korrektiewe dienste hul parool bevestig het.

Christoff Becker, Frikkie du Preez, Gert van Schalkwyk en Reinach Tiedt is in 2011 tot 12 jaar tronkstraf gevonnis vir … Lees verder

G4S dalk swaar beboet oor geweld by tronk

g4sDie departement van korrektiewe dienste het 29 kennisgewings van boetes aan die privaat sekuriteitsmaatskappy G4S beteken nadat voorvalle van geweld by die Mangaung-maksimumsekuriteitsgevangenis sedert 14 September voorgekom het.

Die gevangenis word privaat deur G4S Africa bedryf. G4S is ‘n BritseLees verder