Blade wil korrupsie in NFSAS pak

Die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding gaan met ‘n forensiese ondersoek begin na die Nasionale Studente Finansiële Hulpskema om korrupsie uit te roei, het RSG berig.

Die Minister, Blade Nzimande, het die inligting op ‘n nuuskonferensie voor sy Begrotingspos … Lees verder

Duur universiteite is ‘voortsetting van rassisme’

Die Departement van Hoër Onderwys sê hulle is bekommerd oor die hoë koste van tersiêre onderrig wat ‘n voortsetting van rassisme is.

‘n Woordvoerder sê hulle beplan om die klasgeld deur ‘n regsraamwerk te standardiseer, het RSG berig.

President Jacob … Lees verder

Studente saai verwoesting oor registrasiegelde

Die Pietermaritzburg-kampus van die Universiteit van KwaZulu-Natal is gevandaliseer nadat studente oproerig geraak het.

Sewe studente is in hegtenis geneem nadat geweld uitgebreek het. Volgens ‘n woordvoerder van die universiteit, het die oproermakers lesings probeer ontwrig.

Klasse by die universiteit … Lees verder