AgriSA gaan help met bevolkingsregistrasie op plase

Die departement van binnelandse sake sal boerdery gemeenskappe regoor Suid -Afrika besoek om die immigrasiestatus van werkers te inspekteer, het minister Naledi Pandor by ‘n AgriSA-beraad Donderdag gesê.

Die teenwoordigheid en die indiensneming van onwettige en ongedokumenteerde mense hou ‘n Lees verder

Dogter van Britse soldaat glo by Keniaanse aanval betrokke

Die departement van Binnelandse Sake sê hulle is besig met ‘n deeglike ondersoek en sal met Keniaanse owerhede saamwerk om te bepaal of ‘n Suid-Afrikaanse paspoort wat verbind word met die aanval op ‘n winkelsentrum in Nairobi, vervals was of … Lees verder

Appèluitspraak oor Kaapstad-asielkantoor voorbehou

asielkaapUitspraak is in die Appèlhof in Bloemfontein voorbehou in die saak oor die sluiting van die vlugtelingontvangskantoor in Kaapstad.

Die departement van Binnelandse Sake appèlleer teen ‘n uitspraak van die Wes-Kaapse hooggeregshof wat bevind het dat die departement se sluiting … Lees verder