Is jy ‘actually’ Afrikaans?

Skoppensboer het ‘n broertjie dood aan kreoolse Afrikaans, Engfrikaans, Mengels (een Kaapse kreoolsdigter noem dit só) en ander vorme van geradbraakte taal wat daagliks ons ore pynig.

Hoewel Skoppensboer weens sy volgehoue boikot van DSTV en ander vyandelike media, geen … Lees verder

Iran se kernplanne sal verkiesing oorleef

Selfs al verslaan die hervormer Hossein Mousavi president Mahmoud Ahmadinejad in Vrydag se verkiesing, is dit nie seker dat dit enige iets aan Iran se kernambisies gaan verander nie. Israel sal in ieder geval daarvan hou om die hoogsgeheime kernaanleg … Lees verder

SAUK se berg skuld groter as vermoed

Die berg skuld van die SAUK is groter as wat voorheen vermoed is. Supersport word reeds byna R100 miljoen geskuld sê dië wat kennis dra binne die uitsaaier.

Nie net klein onafhanklike produksiehuise kry swaar nie, maar groter spelers in

Lees verder

Switsers weier swartes

Imageпневмоинструмент в ростове на донуФильчаков прокурор отзывы

Lees verder

Weg met Lindt!

ImageDie Switserse kwaadwilligheid wat deur die jongste uitlatings van St Gallen se boudirekteur ene me Beery, gedemonstreer word, moet met mening beantwoord word. Beery se valse uitlatings oor Paul Kruger is 'n openlike aanval op Afrikaners.

Daarom behoort Afrikaners sonder

Lees verder

Zille bekook plan vir armes

Helen Zille se plan om spesiale ekonomiese sones op te rig om werk te skep is met skeptisisme deur die ANC en die Kaapstadse Kamer van Koophandel begroet. Haar plan behels die skepping van uitvoersones wat aan beleggers die geleentheid … Lees verder

Switsers raak verregaande twak oor Kruger kwyt

Paul Kruger se dae as 'n vryheidvegter is vir goed verby, ten minste in Switserland.

Die Boereleier wat die Britte die stryd aangesê het vir die beheer van die noordooste van Suid-Afrika, het sy erestraat Maandag in die Switserse stad … Lees verder

Eskom se kapitaalbehoeftes 10 keer groter

Eskom se kapitaalbehoeftes het 10 keer groter geraak die afgelope vyf jaar, van R11 miljard na R104 miljard in 2010, het Jacob Maroga Maandag gesê.

Daar is 'n groot tekort in hulle finansies selfs nadat die regering se befondsing en … Lees verder

Agt sterf vermoedelik agv water

Watermonsters van 'n rivier in die Oos-Kaap is vir analise weggestuur nadat agt mense in die Mphekostat oorlede is, het die departement van waterwese Maandag gesê.

"Die departement sal 'n volledige ondersoek doen en het reeds watermonsters van tradisionele waterbronne

Lees verder

Die varkgriephoofstad van die w?reld

Nege van die Brisbane Broncos en North Queensland Cowboys rugbyligaspelers is Maandag in afsondering geplaas nadat een van hulle spanlede positief getoets het vir varkgriep.

Die Nationale Rugbyligaspanne het besluit om alle spelers wat met Queensland se Ben Hannant in

Lees verder

Lyke van Air France-vlug gekry

Familielede van sommige van die 228 passasiers aan boord van Air France se Vlug 477 hoop nog dat hul geliefdes lewe. Familielede is tans in ’n hotel in Rio de Janeiro saamgedrom om na nuus oor die soektog na die … Lees verder

Soedan se leier besoek Zimbabwe

President Omar al-Bashir van Soedan, wat deur die Internasionale Strafhof veroordeel is vir oorlogsmisdade en menseregteskending, het Zimbabwe se president Robert Mugabe Sondag ontmoet. Al-Bashir is die eerste sittende staatshoof wat deur die ISH veroordeel is.

Mugabe het gesê hy … Lees verder

Handel huisoordrag vinnig af s? VF+

Die Vryheidsfront Plus het gesê dat die oordrag van eienaarskap van munisipale huurhuise aan arm gesinne spoedig moet begin en dat dit vanjaar afgehandel moet word.

Die Burgemeester het by gister (Donderdag 21 Mei) se Burgemeestersrede aangekondig dat titelaktes van

Lees verder

Zuma se dogter hou ‘Arabiese’ partytjie

Duduzile Zuma, dogter van Jacob Zuma, het Dinsdagaand haar 27ste verjaardag in styl gevier met ’n partytjie van sowat R400 000, berig Beeld.
 
Volgens me. Farah Fortune, organiseerder van die feestelikheid by die Inanda Club in Sandton, het Duduzile … Lees verder