Swede sê hulle gaan aanhou om SA se wyne te koop

Systembolaget, drankwinkels van die Sweedse staat, het gesê hulle gaan aanhou om wyne uit Suid-Afrika aan te koop ten spyte van ‘n Deense dokumentêre program oor die swak arbeidstoestande op wynplase

“Handel in samehang met duidelike vereistes wat aan produsente … Lees verder

Britse Reaper-aanval laat Siriese skietstilstand wankel

Sirië se skietstilstand het verkeer op die rand van ineenstorting, nadat ’n Amerikaans-geleide koalisie-aanval die lewe van dosyne Siriese regeringsoldate geëis het.

Aleppo is ook vir die eerste keer in byna ’n week weer gebombardeer.

’n Reeks aanvalle Sondag op … Lees verder

ANC probeer batebestuurders kalmeer na hul politieke inmenging

Die Minister van Openbare Ondernemings, Lynne Brown sê die regering voer samesprekings met beleggers en batesbestuurders om hulle te verseker dat Eskom en Transnet betroubare maatskappye is om voor geld te leen.

Dit is in reaksie op twee batebestuurders, Futuregrowth … Lees verder

Dene onttrek uit Suid-Soedan na hulpwerkers geskiet word

Onbekende gewa­pende mans het twee ­noodlenigingswerkers in Suid-Soedan ­doodgeskiet.

Dit sal ’n invloed op die werksaamhede van die Deense groep, die Danish Demining Group (DDG) hê, wat landmyne in die suidelike Yei-streek onskadelik stel.

Volgens ’n verklaring van DDG was … Lees verder

Dene stem dat asielsoekers moet opdok

Die Deense parlement het oorweldigende steun aan ‘n voorstel toegesê ingevolge waarvan asielsoekers se waardevolle items afgeneem kan word om vir hul onderhoud te betaal.

Denemarke sê die beleid stel migrante gelyk aan werklose Dene, wat van hul bates van … Lees verder

Rou riool vloei deur droogtegeteisterde dorp

Die Mohokare-munisipaliteit in die Vrystaat, wat Smithfield en Zastron insluit, word geteister deur rou riool in die waterkanaal wat in Generaal Hertzogstraat in Smithfield ingeloop het.

Munisipale woordvoerder, Lehlonolo Mafatman, sê hoewel die rioolstelsel herstel word, is daar steeds ‘n … Lees verder

Mosie aanvaar om SA se knellende droogte die hoof te bied

Suid-Afrika se Nasionale Raad van Provinsies (NPR) het ‘n mosie oor droogtehulp aanvaar, het RSG berig.

Die uiterste droogte die potensiaal het om voedselsekerheid en politieke bestendigheid te raak.

‘n Gebrek aan voedselsekerheid was een van die hoofredes wat tot … Lees verder

Dene, Duitsland waarsku dat migrantekrisis kan hande uitruk

Sommige Europese regerings weier om migrante in te neem en bied weerstand teen EU-voorstelle om die aankomelinge te huisves.

Die huidige voorstelle behels dat alle lidlande migrante uit Afrika, Asië en die Midde-Ooste moet inneem.

Magneetlande soos Duitsland besef dat … Lees verder

Terreuraanval ruk Deense hoofstad

In nog ’n beweerde terreuraanval in die Deense hoofstad Kopenhagen, is twee mense dood en vyf polisiebeamptes in twee verskillende skietvoorvalle beseer wat slegs ure namekaar plaasgevind het.

Die eerste voorval het omstreeks 16:00 Saterdag by die Krudttoenden kultuursentrum plaasgevind … Lees verder

Terug na die volk: ‘n literêre slagspreuk?

Geruime tyd reeds dink ek daaraan om iets oor die Afrikaanse letterkunde te skryf, daardie letterkunde wat dreig om saam met ons taal uit te sterf soos wat Engels en politieke korrektheid tsoenami-gewys oor ons spoel. Miskien bied die dood … Lees verder

Oranje deur na tweede rondte

Die Nederlandse sokkerspan, bekend as Oranje, het die eerste span in vanjaar se wêreldbekertoernooi geword wat van ‘n plek in die tweede rondte verseker is.

Die Nederlanders het reeds twee van hul drie wedstryde suksesvol agter die blad na die … Lees verder