Demokratiese Alliansie is ‘n dansskool

deur Hannes Engelbrecht

Ten spyte daarvan dat sy eie politieke kommentators soos Herman Gilliomee en Theo Venter (NWU-Pukke) die DA waarsku om nie die wit stem as vanselfsprekend te aanvaar nie, gaan Zille en haar span ongesteurd voort om die … Lees verder

‘DA het pas koeël deur sy eie kop gejaag’

zille4Verlede week het die Nasionale Vergadering die wysigingswetsontwerp op die Wet op Billike Indiensneming met die steun van die regerende ANC én die Demokratiese Alliansie ingestem, skryf ‘n voormalige parlementêre navorser van die DP.

Ten einde die betekenis hiervan asook Lees verder

VF behaal historiese oorwinning met stemreg

stem2014Die Vryheidsfront Plus verwelkom die aanvaarding van die Wysigingswetsontwerp op die Kieswet ingevolge waarvan alle Suid-Afrikaanse burgers aanstaande jaar in die algemene verkiesings sal kan stem, sê dr. Corné Mulder, die Vryheidsfront Plus se hoofwoordvoerder oor binnelandse sake.

Dr. Mulder … Lees verder

DA-hoofsweep loop na ANC oor

Die Demokratiese Alliansie het die nuus verwelkom dat sy voormalige hoofsweep in die Tshwane Metroraad, Derrick Flemming, na die ANC oorgeloop het.

Flemming was ‘n lid van die ANC voordat hy by die DA aangesluit het. Flemming het gister aangekondig … Lees verder

Wanneer gaan die Afrikaner koers kry?

Toe ek op laerskool was, was ek ‘n Voortrekker en ek onthou nou nog die leuse: “Hou koers!” Dit lyk nie asof dié gedagte veel inslag onder Afrikaners gevind het nie, want nog nooit in die geskiedenis was daar so … Lees verder

Afrikaners van oraloor steun ‘n volkstaat

Jaco MulderEk sien myself as ‘n moderne Christen-Afrikaner wat woon in Gauteng, dien op besture van moderne en suksesvolle instellings en aktief deelneem aan die openbare lewe. Ek is deel van Suid-Afrika en wil graag deel van die oplossing wees.

Die … Lees verder

Die betowering van die DA se koloniale droom

Eergister het ek die grootste deel van die dag, van vroegoggend tot ná sononder, by die Vryheidsfront Plus se stalletjie by Tijgerpoortlaerskool naby Silver Lakes in Pretoria deurgebring. Die geleentheid was ‘n munisipale verkiesing wat in wyk 2 van die … Lees verder