Klug van post-1994 SA raak net groter

Die chaotiese tonele Donderdagaand in die Parlement in Kaapstad, is verteenwoordigend van die karakter van die land.

Die absolute Zoeloemeerderheid in die ANC het veroorsaak dat die opposisiepartye meen hulle het geen ander manier om mag te bekom as om … Lees verder

Anti-Chinese wetgewers maak amok by inswering

Die insweringsplegtigheid wat Hongkong se wetgewende sessie afgeskop het, het Woensdag in ’n klug ontaard toe pasverkose “pro-demokrasie” wetgewers met opset die ampseed verdraai het, in ’n teken van protes teen Beijing.

Hulle het ook baniere vertoon waarop geskryf is … Lees verder

Thailand deporteer Hongkong-aktivis

Die Hongkong-aktivis vir “demokrasie”, Joshua Wong, het Woensdag na Hongkong teruggekeer nadat hy deur die junta-beheerde Thailand gedeporteer is.

Hy sou in Thailand deelgeneem het aan betoging om die “massamoord van studente-aktiviste te herdenk”.

Hy en sy ondersteuners gee egter … Lees verder

Geen demokrasie vir Somalië nie

Somalië sal op 30 Oktober na die stembus gaan vir presidentverkiesings. Parlementêre verkiesings sal volgende maand begin. Maar dit sal nie gewone verkiesings wees nie.

Internasionale ondersteuners van die Somaliese regering hoop dit sal ’n lankverwagte terugkeer van stabiliteit in … Lees verder

Zambiërs nie entoesiasties oor demokrasie nie

Zambië sal Donderdag stem in ‘n algemene verkiesing. Inwoners sal ook hulle stemme uitbring vir die volgende president van die land.

Maar daar is byna geen entoesiasme vir die demokratiese proses nie. Regoor Zambië is besonder lae stempersentasies in die … Lees verder

Leon Lemmer: Die euwel van inklusiwiteit

In die aanloop tot “ons jong demokrasie”, asook sedertdien, word idees/begrippe in terminologie uitgedruk wat die hele tyd aan ons opgedring word. Aan die een kant word daar verwys na “diversiteit” en “multikulturaliteit”, soos gesimboliseer in die reënboog, wat uit … Lees verder

Karel Combrinck: Suid-Afrikaanse ‘demokrasie’ is reg vir die slopemmer

Soos ons teen hierdie tyd seker almal weet, is demokrasie die godsdiens van die dag. Demokrasie het nie vir alle mense, te alle tye en op alle plekke dieselfde betekenis nie. So het die lakeistate van die Sowjetunie hulleself sonder … Lees verder

Tunisiërs wen Nobelvredesprys vir Arabiese Lente

Tunisië se Nasionale Dialoogkwartet het Vrydag die Nobelvredesprys gewen vir sy bydrae om demokrasie te bevorder.

Die Arabiese Lente in Tunisië, is deur die Nobelkomitee voorgehou as ‘n voorbeeld van vreedsame oorgang in ’n streek wat onder geweld en opstand … Lees verder

Van foefies en fopspene

Onder die foefiebelonings waarmee die linkses mekaar probeer gelukkig hou, is die ere-doktorsgraad seker die gunsteling. Dis eintlik vreemd dat De Klerk, nuttige idioot by uitstek, nog nie so’n foefietoekenning ontvang het nie. Of het hy dalk waarvan ek nie … Lees verder

Hong Kong se opstand begin stoom verloor

Die sogenaamde “pro-demokratiese” opstand in Hong Kong begin stoom verloor.

Leiers het pas het planne laat vaar om ‘n referendum te hou oor of hulle van die regering se toegewings moet aanvaar.

Die betogers staar toenemende druk in die gesig. … Lees verder

Mag die Afrikaner sy kop optel?

Max Du Preez se aanval op Steve Hofmeyr op die naweek se Netwerk 24 is ‘n sprekende voorbeeld van oppervlakkige, ondeurdagte, eensydige en bevooroordeelde joernalistiek. Kom ons bekyk dit stuk vir stuk  van naderby: Ek haal telkens aan uit sy … Lees verder

Hierdie staat is so dood soos ‘n vark

As ons eerlik is, is Verwoerdianisme of afsonderlike ontwikkeling nooit veel van ‘n kans gegee om te slaag nie. Skaars het dit in die vroeë sestigerjare beslag gekry of dit is met fanfare afgeskiet.

Suid-Afrikaners behoort dieselfde ongeduld met die … Lees verder

Twee dekades van demokrasie en vryheid?

'n Halssnoermoordtoneel... Met sulke metodes het die ANC-SAKP sy mag in SA gevestig
‘n Halssnoermoordtoneel… Met sulke metodes het die ANC-SAKP sy mag in SA gevestig

deur Leon Lemmer

Verlede naweek, op 27 April, is wyd verkondig dat twintig jaar van demokrasie en vryheid gevier word. Kom ons besin, ten aanvang en agtereenvolgend, … Lees verder

20 jaar van onvryheid

danr2deur Dan Roodt

[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Hou van Dan Roodt se Facebookblad

Vandag “vier” ons 20 jaar van Afrikaneroorgawe- en verraad. Gisteraand ry ek laataand deur die strate van Johannesburg en daar sien ek die mees groteske Beeld-plakkaat … Lees verder