James Burnham oor die inkrimping van die Weste

Elkeen kan self besluit of die volgende aanhaling ‘n hipotetiese beskrywing is of ‘n situasie uitbeeld wat werklik êrens op die aardbol bestaan:

“Suppose I believe that men of a certain color, size or shape, or in some other way … Lees verder

SA: 56 miljoen siele

Daar woon na raming 56 miljoen siele in Suid-Afrika waarvan 51% vroulik is, volgens die halfjaarlikse berekeninge van Statistiek Suid-Afrika, en hulle sit nie stil nie.

Vir die tydperk 2011-2016, het ongeveer 247 437 mense gemigreer vanaf die Oos-Kaap uitwaarts, … Lees verder

Oor Lothrop Stoddard se boek: The rising tide of color

‘n Scenario is ‘n voorstelling van vorige of toekomstige gebeure. Verbeelding en fiksie kan ‘n groot rol speel. ‘n Speurder kan bv verskillende scenario’s oorweeg wanneer hy probeer vasstel watter gebeure ‘n moord voorafgegaan het. ‘n Gewilde soort scenario probeer … Lees verder

Akademie ‘transformeer’, skryf Wannie Carstens

deur Wannie Carstens

Die SA Akademie is ook gebonde aan die tyd waarin ons vandag leef en daarom is daar druk op ons om aan te pas by die tydvak. Ons kan nie voortgaan soos aan die begin van die … Lees verder

SA Akademie gaan transformeer

Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns het hulself tot transformasie verbind, berig Martiens van Bart in Beeld. Die Akademie is in 1910 gestig om die Afrikaanse taal, literatuur, kuns en wetenskap te bevorder.

Die Akademie wil egter van sy … Lees verder

Hoeveel kinders? Hoe Westerlinge demografies kwyn

Het Moslems meer kinders as ander? ‘n Antwoord hierop kan verkry word deur die “Total Fertility Rate” (TFR) van die verskillende groepe te vergelyk. Die TFR van ‘n volk is die gemiddelde aantal kinders van alle vroue in die volk. … Lees verder

Volkstaat: drome teenoor ekonomiese werklikhede

 

Ek wil graag reageer op Anton Barnard, Ilse Salzwedel, Leonie en Dan Roodt se skrywes.

Reeds sedert 1984 is ek betrokke by die volkstaat-idee toe ek ‘n artikel in die destydse Vaderland gepubliseer het wat gepleit het dat … Lees verder

W?reld word gryser

Image
‘n Krisis wat kom?

Die wêreld se bevolking van mense wat ouer as 65 is gaan teen die middel van die eeu verdriedubbel na een uit elke ses mense en dit gaan regerings in ontwikkelde lande laat bars om hulle

Lees verder