Drie swartes het ‘n jong egpaar op hul plaas buite Sundra in die Delmas-distrik aangeval.
Die drie het gedreig om die ma te verkrag en ’n vuurwapen teen die pa se kop gedruk, het Netwerk24 berig.
Gideon Steenberg (38) en … Lees verder
Drie swartes het ‘n jong egpaar op hul plaas buite Sundra in die Delmas-distrik aangeval.
Die drie het gedreig om die ma te verkrag en ’n vuurwapen teen die pa se kop gedruk, het Netwerk24 berig.
Gideon Steenberg (38) en … Lees verder
Ontevrede inwoners in die Victor Khanye munisipale distrik van Delmas in Mpumalanga, het ‘n memorandum met griewe oorhandig oor samesmeltingsplanne vir die munisipaliteit, het RSG berig.
Skole en sake-instellings in die gebied het Maandag tot ‘n stilstand gekom toe inwoners … Lees verder
Plaasaanvallers het twee keer in vier weke op ’n plaas in Delmas toegeslaan.
Die stasiebevelvoerder van die Delmas-polisiekantoor, sê dit is “bisar” dat aanvallers binne vier weke op een plaas toeslaan.
Die drie gesinslede is Dinsdag met ’n strykyster gemartel, … Lees verder
Klein splinterpartye wil die toenemende geweld teen eienaars in die landboubedryf uitbuit vir die komende verkiesing, ten spyte daarvan daar hulle self ‘n reuseaandeel in die verslegtende toestand op plase gelewer het deur niks daarteen uit te rig of oor … Lees verder
‘n Sewentienjarige skoolmeisie is in die nek geskiet en beseer in ‘n wraakaanval deur Pakistani-winkeliers.
Tientalle betogers het na bewering die mans se winkels geplunder en het paaie met klippe en brandende motorbande versper.
Die buitelanders het daarna op ‘n … Lees verder