Polisie moet vermeende kinderverkragter teen skare beskerm

rape8‘n Swart verdagte wat aangekla word van die verkragting van ‘n nege-jarige meisie, verskyn vandag in die Bellville landdroshof naby Kaapstad.

Die meisie het die aanval oorleef. Haar aanvaller het haar tussen die bosse langs die R300-snelweg aan die brand … Lees verder

Skoolhoof aangerand oor Afrikaanse voorkeur

‘n Skoolhoof van Rainbow Primary School in Wesbank, Delft, Brent Bruintjies, loop tans met sy arm in ‘n verband nadat woedende ouers dit gedraai het gedurende ‘n argument.

IOL berig die ouers het die hoof daarvan beskuldig dat die skool … Lees verder