Werkers by Delareyville-meul maak amok

Die N14-roete tussen Delareyville en Vryburg in Noordwes is weer oop vir verkeer nadat dit Dinsdagaand weens oproer moes sluit.

Polisiewoordvoerder, Sabata Mokgwabone, sê die situasie is vanoggend kalm nadat die pad Dinsdag omstreeks 19:00 gesluit is weens stakende werknemers … Lees verder

Swart werkers dood in rioolsuiweringswerke

Drie werkers is in Delareyville in Noordwes dood nadat hulle chemikalieë ingeasem het terwyl hulle by die rioolwatersuiweringswerke aan diens was.

Volgens Cosatu het ‘n subkontrakteur hulle toegelaat om sonder beskermende klere te werk, het RSG berig.

Die munisipale werkersvakbond, … Lees verder

Vier vas na skool, kliniek afbrand

Vier swartes verskyn na verwagting vandag in die hof nadat drie skole en ‘n kliniek in Atamelang naby Delareyville Woensdagoggend deur oproeriges aan die brand gesteek is.

Noordwes-polisiewoordvoerder Paul Ramaloko sê altesaam tien klaskamers by die drie skole, Ramokonyane Middle … Lees verder

Onrus by Delareyville na taxi leerlinge raakry

Inwoners van die lokasie by Delareyville in Noordwes het Donderdag die hoofpad na die dorp met brandende buitebande en ander voorwerpe versper nadat ‘n taxibestuurder twee leerlinge raakgery het.

Hulle beskuldig die taxi-bestuurder van nalatigheid en vra dat die owerheid … Lees verder