Skoppensboer: Ons kort ‘n nuwe idee soos… apartheid

By die onlangse Jeugdagvieringe het president Jacob Zuma gesê dat die jeug “radikaal en revolusionêr moet dink”. As ‘n louwarm aanhanger van die president — by gebrek aan enige ander leierskap in ons land — het hierdie gedagte Skoppensboer nou … Lees verder

Frankryk se ‘verkiesing van onbekendes’ met Le Pen

Marine Le Pen het veld gewen teen haar teenstanders omdat kommer oor veiligheid toeneem. “Hierdie naweek was ‘n totale, hardloop-vir-jou-lewe saak,” sê Yves-Marie Cann, hoof van politieke studies by navorser Elabe. Hy het met Bloomberg gepraat oor hoe die ander … Lees verder

Londen universiteit wil wit filosofie afskaf

Britse universiteitstudente, vermoedelik nie wit nie, eis dat filosowe Plato en Kant geskrap word van ‘n leerplan, want hulle is wit.

Die stigterslede van die Westerse filosofie, wat die grondslag is van ‘n beskaafde samelewing, moet gaan, volgens studente by … Lees verder

Oproeriges by UV verval in onsamehangende diskoers

Lede van die Universiteit van Kaapstad se #RhodesMustFall-beweging het hul steun vir aktiviste aan die Universiteit van die Vrystaat uitgespreek.

Twee UK-studente was teenwoordig by die byeenkoms oor rassisme by die UV se Equitassaal.

Mohamed Abdullah het gesê die doelwitte … Lees verder

Afrikadag met tuislandstamdanse gevier

Vandag vier die kontinent “Afrikadag”. Die dag gedenk die stigting van die Organisasie van Afrika-Eenheid in 1963 en die opvolger hiervan is die Afrika-Unie.

Sewentien lande het onafhanklikheid van Europese koloniseerders tussen 1958 en 1963 bekom, en om hul “bevryding” … Lees verder

Restitusie – ‘n gawe idee

Ek het onlangs ‘n skreeusnaakse inbelprogram op die radio gehoor. Soos met baie goed wat werklik snaaks is, was dit nie bedoel om snaaks te wees nie, en was beide die onderhoudvoerder en haar gas doodernstig. Die ateljeegas was ene … Lees verder