Republikeine kruip terug na Trump

Die Republikeinse presidentskandidaat, Donald Trump, het aangedui hy gaan voortaan sy verkiesingsveldtog voer presies soos hy wil, noudat die NeoCon globaliste in die party uitgesnuffel is.

Dié Republikeine wat gedink het hul gekonkel teen Trump gaan werk, soos Suid-Dakota se … Lees verder

Visepresidentskandidaat Mike Pence vernietig Tim Kaine

Donald Trump se gewilde keuse van ’n visepresident, Mike Pence, het met die Demokrate se visepresidentskandidaat, senator Tim Kaine, gedebatteer in hul enigste debat van die huidige Amerikaanse ver­kiesingsveldtog.

Die uitslag was geen verrassing nie: Mike Pence het Tim Kaine … Lees verder

Trump wen debat loshande, Netwerk24 lieg skaamteloos

Die eerste debat tussen die presidentskandidate van die Republikeinse en Demokratiese party in Amerika, Donald Trump en Hillary Clinton, Dinsdagaand is loshande deur Trump gewen.

Netwerk24 het egter skaamteloos daaroor gelieg en één bron aangehaal: CNN. Maar CNN se “peiling” … Lees verder

Karel Combrinck: Beeld voer ‘debat’

«Beeld begin vandag met ‘n reeks gesprekke oor die toekoms van die Afrikaanse gemeenskap.»

Die Beeldkoerant beoog skynbaar ‘n langtermyndebat rondom die toekoms van «die Afrikanergemeenskap». ‘n Poging om dalende sirkulasiesyfers ‘n bietjie op te stoot ? In gister (3 … Lees verder

Clinton en Demokrate kry min belangstelling

Hillary Clinton en ander Demokratiese aanspraakmakers op die party se nominasie as presidentskandidaat, het Donald Trump as politieke strooipop gebruik toe hulle Saterdagaand aan die party se debat deelgeneem het.

Die debat het op ’n Saterdagaand ­plaasgevind midde die hoogtepunt … Lees verder

Trump loop los voor in benoemingstryd

Die voorloper onder Republi­keinse aanspraakmakers op die party se nominasie as presidentskandidaat, Donald Trump, voormalige goewerneur Jeb Bush, en die oud-sakevrou Carly Fiorina en ander voornemende presidentskandidate het in Woensdag se TV-debat mekaar gekarnuffel.

Die debat, wat veronderstel was om … Lees verder

Jansen en Goldberg dans die Boerehaat-riel met oorgawe

Die geseur van die bruin rektor van die Universiteit van die Vrystaat oor “transformasie” oftewel gedwonge verengelsing van Afrikaanse instellings, het ‘n gehoor wat die Joodse redakteur van timeslive, Reuben Goldberg betref.

Goldberg het die ongewilde baas Jonathan Jansen se … Lees verder

Piet Croucamp vloek sy weg deur ‘n debat oor die bestaan van God

In hierdie opname wat ons van ‘n leser ontvang het, argumenteer dr. Piet Croucamp van die Universiteit van Johannesburg teen die bestaan van God in debat met ‘n Christen.

Hy beskryf sowel God as Jesus Christus as “breindood”. Hy maak … Lees verder

Louise Mabille teen Gillian Schutte in debat oor witskuld eerskomende Vrydagaand

Die praag-rubriekskryfster en filosofiedosent by Tukkies, Louise Mabille, pak eerskomende Vrydagaand vir die hiper-polities korrekte Gillian Schutte tydens ‘n debat oor die vraag hoe blankes in die openbare sfeer behoort op te tree. Schutte het ‘n tyd gelede ‘n opskudding … Lees verder