Somerset het besef dat sy grensbeleid kan slaag as daar baie blankes in die Suurveld in die Oos-Kaap kon bly. Sulke mense was daar: baie Britte het weens armoede en werkloosheid na ander lande geëmigreer. Sowat 90 000 wou Kaap … Lees verder
Etiket: De Mist
Met Bataafse vlag verwelkom
Janssens en de Mist het oral in die land gevind dat die koloniste bly was dat die Kaap weer Hollands was. Op 9 April 1803 het Janssens van Swellendam af aan De Mist geskryf: “Die genoeë op die platteland om … Lees verder
Ontmoetings met sendelinge
Die reisgeselskap van De Mist kon agterkom in watter moeilike omstandighede baie mense lewe. Op Matjesfontein in die Roggeveld het Lichtenstein geluister na die ervarings van die “dikke” Gerrit van Wyk se dogter. Byna twee jaar tevore het slawe en … Lees verder
Reise van Janssens en De Mist
Eers goewerneur Janssens, en later kommissaris-generaal De Mist het omvattende reise in die binneland onderneem. Die laaste gerieflike woonhuis waarin Janssens op pad na die oosgrens tuisgegaan het, was die boerewoning van Hillegard Mulder. In een van die grootste vertrekke … Lees verder
Die Kaap is weer Hollands
Dít was sedert Mei 1795 die offisiële benaming van die Nederlandse staat. Dié het in Januarie 1795 tot stand gekom ná die inval deur die Franse en die vertrek van Willem van Oranje na Engeland. Dit het eintlik maar 'n
… Lees verderDít was sedert Mei 1795 die offisiële benaming van die Nederlandse staat. Dié het in Januarie 1795 tot stand gekom ná die inval deur die Franse en die vertrek van Willem van Oranje na Engeland. Dit het eintlik maar 'n
… Lees verder