Plaasuitsettingsbrandpunte deur ANC ondersoek

Plaasuitsettings is ’n menseregtekwessie, sê die minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming Gugile Nkwinti en hy gaan ‘n ondersoekspan ontplooi na “brandpunte”.

Nkwinti het gereageer op berigte oor plaasuitsettings in die Wes-Kaap. Hy het aangekondig dat die span die stand … Lees verder

Immigrante sal ‘gebraai’ word

Buitelanders wat dit waag om terug te keer na De Doorns, sal “gebraai” word.

Twee maande sedert xenofobiese aanvalle in De Doorns uitgebreek het, sê plaaslike inwoners hulle is vasberade om enige Zimbabwiërs wat terugkeer weer weg te jaag.

Die … Lees verder

Rooi Kruis vra hulp vir xenofobieslagoffers

Die Rooi Kruis het sowat R2 miljoen nodig om die xenofobie-slagoffers van De Doorns in die Wes-Kaap te help.

“Die Suid-Afrikaanse Rooi Kruis pleit by Suid-Afrikaners om saam te staan en ‘n helpende hand te bied,” het die organisasie Woensdag … Lees verder

Regering veroorsaak vreemdelingehaat

“Die aanvalle deur plaaslike inwoners op vreemdelinge in die De Doorns-gebied is te wyte aan die regering se optrede. In die afgelope 15 jaar het die ANC-regering Suid-Afrika se grense swak gepatrolleer, toegang tot die land makliker gemaak met spesiale … Lees verder