Hierdie staat is so dood soos ‘n vark

As ons eerlik is, is Verwoerdianisme of afsonderlike ontwikkeling nooit veel van ‘n kans gegee om te slaag nie. Skaars het dit in die vroeë sestigerjare beslag gekry of dit is met fanfare afgeskiet.

Suid-Afrikaners behoort dieselfde ongeduld met die … Lees verder

Duitse film ‘Barbara’ lewer subtiele kritiek op Westerse waardes

Een van die mooiste films wat ek in ‘n lang tyd gesien het, is Barbara (2012) deur die Duitse regisseur Christian Pezhold. Die fliek het ‘n baie interessante gegewe, want dit speel rondom 1980 in die DDR (kommunistiese Oos-Duitsland) af.… Lees verder