Dawie de Villiers (53) is in die Mediclinic in Bloemfontein opgeneem na die jongste plaasaanval by Barkly-Oos. Hy het veelvuldige steek- en snywonde aan sy gesig en nek opgedoen, het Volksblad berig.
Amanda Appelgryn, woordvoerder van die Mediclinic het Woensdag … Lees verder