Om te stem of nie te stem nie?

roodt_dan_wikideur Dan Roodt

[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Hou van Dan Roodt se Facebookblad

Vandat ons nuwe politieke party Front Nasionaal gestig is, word ons geweldig aangeval, veral van regs en verregs. Die Vryheidsfront Plus, asook allerlei groeperinge met die … Lees verder

Britse minister verdedig terreur

David Miliband, Britse minister van buitelandse sake, het gesê apartheid is ’n voorbeeld van tye wanneer terreur wel geregverdig is. Hy het Vrydagaand op die BBC Radio 4-program Great Lives deelgeneem aan ’n bespreking oor die lewe van die ANC-aktivis, … Lees verder