Teleurstelling dat e-tol nie geskrap word nie

Daar is groot teleurstelling dat die e-tol-hersieningspaneel nie aanbeveel het dat die stelsel in Gauteng geskrap moet word nie.

Die meerderheid van mense en organisasies wat voorleggings gedoen het, het gemeen die stelsel is onregverdig en behoort laat vaar te … Lees verder

E-tol-verslag vandag vrygestel

David Makhura, Gautengse premier, sal Donderdag die finale verslag van e-tol se sosio-ekonomiese impak op die provinsie se snelweë, bekend stel.

Die premier se kantoor het in ‘n verklaring gesê die verslag sal Donderdag om 12:00 tydens ʼn mediakonferensie vrygestel … Lees verder

Gautengse premier ‘beplan 3 megastede’ in provinsie

Die ANC-premier in die Gautengprovinsie, David Makhura, het aangekondig dat hy beplan om drie “nuwe stede” in die provinsie te vestig.

Die presiese liggings word tans nog geheim gehou, maar Makhura het laat blyk dat die stede aan die Wesrand … Lees verder

Gautengse premier takel e-tol

Die premier van Gauteng, David Makhura, sal die e-tolstelsel bespreek in sy eerste Provinsiale Rede in Thokoza, oos van Johannesburg.

Hy sal na verwagting die regering se vyfjaarplan bekendstel.

Makhura het ook gesê die omstedenheid van e-tol kan nie geïgnoreer … Lees verder