David Mahlobo, Suid-Afrika se minister van staatsveiligheid, het ontken dat hy betrokke is by onwettige renosterhoringhandel.
Mahlobo het intussen die kommissaris van polisie in Mpumalanga gevra om die “ongegronde en lasterlike” bewerings wat ‘n Al Jazeera dokumentêre rolprent gemaak het … Lees verder