Richard Pithouse oor rassisme

Onlangs het daar ‘n nogal eienaardige forumartikel, onder die opskrif “Rassisme het nog vele dekmantels,” in Die Burger (4 deser, p 11) verskyn. Dit het geen reaksie in die gedrukte uitgawe ontlok nie. Die rede hiervoor kan moontlik die pretensie … Lees verder

Hennie van Deventer oor Nelson Mandela

Hennie van Deventer, ‘n oud-redakteur van Volksblad, woon deesdae op Melkbosstrand. Hy skryf soms briewe aan koerante. Hy mymer graag oor die verlede en gebruik sy LitNet-blog vir hierdie doel. Op 7 deser het hy ter ongekwalifiseerde verering van Nelson … Lees verder