Leon Lemmer: Michael Rectenwald smelt sneeuvlokkies

Die inligting wat Suid-Afrikaners via die inligtingsmedia bereik, is meesal in Engels en dikwels uit Amerika en Engeland afkomstig. In hierdie lande is sneeu ‘n veel meer alledaagse verskynsel as in Suid-Afrika. Amerika is by uitstek die bron van nuwe … Lees verder

Leon Lemmer: Milo Yiannopoulos as ‘n problematiese regse verskynsel

Milo Yiannopoulos (gebore in 1984) se boek, Dangerous (Boca Raton, Florida: Dangerous Books, 2017, 288p; Amazon Kindle $11,39) sou aanvanklik, volgens ‘n aankondiging op Amazon se webwerf, op 14 Maart vrygestel word. Dit is eers op 4 Julie gedoen. Die … Lees verder

Leon Lemmer: Akademiese vryheid

Die ANC-regering het geswig voor die onlangse studenteprotes en ingestem dat daar in 2016 geen verhoging van klasgeld gaan wees nie. Die regering is gevolglik verplig om meer staatsgeld na universiteite te kanaliseer. Hierdie sluwe ANC-kamerade het besluit om in … Lees verder