Trevor Manuel sluit van vandag af by Rothschild-groep aan

Trevor Manual, Suid-Afrika se voormalige minister van finansies, het Maandag by die Rothschild-groep aangesluit waar hy as finansiële adviseur sal dien.

“Dis met genoeë dat Rothschild aankodig dat Trevor Manuel as ‘n senior adviseur vir die wêreldwye groep aangestel is, … Lees verder