Pretoriase Afrikaner wat by Engelse kerk werk, vermoor

‘n Afrikanerman wat glo al twintig jaar vir ‘n Engelse kerk, die Hatfield Christian Church in Pretoria werk, se lyk is gisteraand in sy huis gevind. Sy aanvallers het hom eers vasgebind voor hulle hom doodgemaak het.

Die slagoffer, mnr. … Lees verder