Brexit-aardbewing tref linkses wêreldwyd

‘n Aardbewing het ons getref en die stof is so dik dat asemhaling onmoontlik is!

Dit was die paniekbevange geweeklaag van Brittanje se linkses en pro-immigrasie eenwêreldaanhangers nadat die Britte vir Brexit gestem het. Die Union Jack (foto bo) sal … Lees verder

Britse referendum: Meevaller of probleem vir EU?

Die Europese Unie verkeer onder groot druk en as die Britte stem om die blok te verlaat, kan volgende jaar erger wees.

Nie sedert 1989, die jaar toe die Berlynse Muur geval het en kommunisme in Oos-Europa, het geopolitieke omwentelinge … Lees verder

Britse premier voer nog ‘n eierdansie uit oor EU

Die Europese Unie (EU) moet meer buigsaam wees indien dit Brittanje se kiesers wil oortuig om in die 2017-referendum ten gunste daarvan te stem, het ­premier David Cameron verklaar.

Die Britse premier moet sy kiesers onder die indruk hou dat … Lees verder

Cameron se toetrede in Sirië kry die wind van voor

Die Verenigde Koninkryk se keurkomitee vir buitelandse sake het premier David Cameron se pogings om Britse troepe in Irak te ontplooi teen Sirië, in die wiele gery.

Die komitee se voorsitter, mnr. Crispin Blunt, ’n wetgewer in Cameron se Konserwatiewe … Lees verder

Britse regering pas instromingsbeheer toe terwyl kritiek van ‘ rassisme’ woed

Die Britse regering is besig om naarstiglik instromingsbeheer teen nie-blanke immigrante toe te pas terwyl kritici hom van “rassisme”  beskuldig. Die eerste minister, David Cameron, het reeds verskeie kere neerhalend na voornemende immigrante wat die Mou by Calais probeer oorsteek … Lees verder

Cameron dreig anti-EU ministers

Die Britse Eerste Minister, David Cameron staar ‘n rebellie binne sy regerende Konserwatiewe Party in die gesig oor voortgesette lidmaatskap van die Europese Unie.

Cameron is deur ‘n groep van meer as vyftig parlementslede uitgedaag in ‘n veldtog om die … Lees verder

UKIP en Rooi Ed sink

Die Skotse leeu het gebrul! Skotland wat vroeër in ‘n referendum teen onafhanklikheid gestem het, het die Arbeidersparty in Brittanje die nekslag toegedien.

Die Arbeiders lyk asof hulle afstuur op die grootste pak slae sedert Neil Kinnock van die toneel … Lees verder

Oor onafhanklikheid vir Skotland, met toepassing op Suid-Afrika

In die plaaslike koerante is aanvanklik min aandag aan die moontlikheid van Skotse onafhanklikheid geskenk. Nader aan die referendumdatum (18 deser) en veral toe dit blyk dat die meerderheid kiesers ten gunste van outonomie kon stem, het meer berigte verskyn. … Lees verder

Skotse leier bedank na leë Britse beloftes

Skotland se Eerste Minister en leier van die Skotse Nasionale Party (SNP) het bedank uit sy amp nadat hy Donderdag se onafhanklikheidsreferendum moes prysgee en die Britse premier David Cameron aangedui het dat hy nie beloftes teenoor die Skotte sal … Lees verder

Paniek heers na ja-stemmers in Skotland voortou neem

Die verkiesing op 18 September vir Skotse onafhanklikheid oorheers die Verenigde Koninkryk na die deur-tot-deur veldtog aan beide kante verlede week nie meer ‘n dramatiese oorwinning vir die nasionalistiese leier Alex Salmond uitsluit nie.

Maak geen fout nie, die Britse … Lees verder

David Cameron gaan stryd teen Jean-Claude Juncker verloor

Die Britse eerste minister, David Cameron, gaan volgens kenners sy stryd verloor om die aanstelling van Jean-Claude Juncker as president van die Europese Kommmissie te verhoed.

Die kwessie sal vandag tot stemming gebring word en na verwagting sal Juncker, ‘n

Lees verder

Britte kry kontant vir skaliegas-ontginning

shaleDie Britse Eerste Minister, David Cameron het kontant vir gesinne wat naby skaliegasprojekte woon belowe asook belastingvoordele van miljoene pond aan stadsrade as hulle die ontginning van skaliegas aanmoedig.

In die sewentigerjare het Noordsee-olie die VK gered van ekonomiese stagnasie … Lees verder

Begrafnisgangers Obama, Cameron vermaak deur blonde selfie

Vir die duisende roubeklaers in Johannesburg se ENB-stadion was dit bedoel om ‘n gepaste huldeblyk aan ‘n “reus van die geskiedenis” te wees.

Maar ‘n paar arrogante wêreldleiers wat voordeel wil trek uit die Swart Messias het dit gesien as … Lees verder

David Cameron gil sensuur!

Die Britse eerste minister, David Cameron sê sy regering kan koerante dwing om nie verdere onthullings te publiseer van die voortvlugtige Amerikaanse inligtingskontrakteur, Edward Snowden nie.

Hy het ‘n dringende beroep op die media gedoen om “goeie oordeel” te gebruik.… Lees verder