Leon Lemmer: Deel 1: Oor lewe en dood

Ek bespreek Anton A van Niekerk se boek, Die dood en die sin van die lewe (Kaapstad: Tafelberg, 2017, 287p, R270), in deel 2 van hierdie rubriek. Ek ag dit nodig om vooraf ‘n grondslag vir my kommentaar daar te … Lees verder

Leon Lemmer: Die kwessie van blankheid

Aan universiteite in Amerika word daar dikwels formele kursusse oor voorheen benadeeldes aangebied, bekend as bv Black Studies, Hispanic Studies, Women’s Studies, Gender Studies, ens. Die vraag het toe ontstaan: Waarom nie ook White Studies nie? Blankes as groep … Lees verder

Leon Lemmer: David Benatar oor regstellende aksie en transformasie

David Benatar (gebore in 1966) doseer wysbegeerte aan die Universiteit Kaapstad (UK). In 2006 het hy internasionaal bekendheid verwerf met sy boek, Better never to have been: The harm of coming into existence. Hierdie werk is as erg pessimisties … Lees verder